Posted by: mykopop | Woensdag 7 November 2007

Etnie Sê: Suiwering!

Ons nuwe minister sy’s Etnie
wat glad geen huiwering het nie
sy het geen ontsag
vir die wenspan se vlag
Niks bly staan voor haar suiwerings-wet nie.

etnie-spotprent.jpg

Dialoog

Die maan: Dit was nie Nianel nie.

Die Web Ellis troffee: O maggies, ek’s seker volgende!


Responses

  1. Oulik man!

  2. ek sien jou vorige blog het sy kop verloor, laggg!
    wat sal ons nog kan sê van die verwer (verfster?) hier…

  3. Ja jong…😦

  4. Die Boef Etnie is bedroef
    die dood van die Bok was ‘n Proef
    Nou speel die Zebras so poef
    Etnie wens Koeberg kry nogge skroef!

  5. LOL! dis nou tipies ons Saffas…altyd die humor in iets raaksien…en ek hou van skoor se gediggie! Geluk skoor, mooi man!
    Hallo Chris
    ek het ‘n kort boodskap vir jou gelos op my blog, eintlik se dit dat ek dink ek moet jou my email gee sodat ons bietjie verder die harde werk wat jy begin het kan bespreek…ek was heeltemal beindruk met wat jy gedoen het…lees oop op my inskrywing vandag waarom ek nou vir ‘n paar dae nie geblog het nie, buiten dat ek gister so siek soos ‘n hond was, maar nou weer ok is…groete en nogmaals dankie!!

  6. Ag nee man! daar is dit weer…die tarentaal!🙂
    ek was by blogger ingelog…maar jy weet waar om my te kry! Chessalee! LOL!

  7. […] namiddag op pad huistoe van die werk af. Ek is toe al ‘n ruk besig met die limieriek “Etnie Sê: Suiwering!”, en omtrent tevrede daarmee, maar ek kom nie so ver om die spotprent wat ek in my kop het […]

  8. […] vertelling van Anna wat die inspirasie agter hierdie twee limerieke is. Ek het ook onlangs ‘n ander limeriek geskryf, lyk my limerieke is ‘n ander gogga wat mens kan […]

  9. […] enigiets wat sy wil in mens se kop in. So het dit dan gebeur dat ek ‘n limeriek “Etnie Sê: Suiwerring!” geskryf het en nog allerhande stoute idees gekry het vir ‘n spotprentjie daarby […]


Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s

Kategorieë

%d bloggers like this: