Ons nuwe minister sy’s Etnie
wat glad geen huiwering het nie
sy het geen ontsag
vir die wenspan se vlag
Niks bly staan voor haar suiwerings-wet nie.
Dialoog
Die maan: Dit was nie Nianel nie.
Die Web Ellis troffee: O maggies, ek’s seker volgende!
Oulik man!
By: boerinballingskap on Donderdag 8 November 2007
at 14:45
ek sien jou vorige blog het sy kop verloor, laggg!
wat sal ons nog kan sê van die verwer (verfster?) hier…
By: annelie on Donderdag 8 November 2007
at 15:32
Ja jong… 😦
By: Roer on Vrydag 9 November 2007
at 10:02
Die Boef Etnie is bedroef
die dood van die Bok was ‘n Proef
Nou speel die Zebras so poef
Etnie wens Koeberg kry nogge skroef!
By: skoorblok on Vrydag 9 November 2007
at 10:15
LOL! dis nou tipies ons Saffas…altyd die humor in iets raaksien…en ek hou van skoor se gediggie! Geluk skoor, mooi man!
Hallo Chris
ek het ‘n kort boodskap vir jou gelos op my blog, eintlik se dit dat ek dink ek moet jou my email gee sodat ons bietjie verder die harde werk wat jy begin het kan bespreek…ek was heeltemal beindruk met wat jy gedoen het…lees oop op my inskrywing vandag waarom ek nou vir ‘n paar dae nie geblog het nie, buiten dat ek gister so siek soos ‘n hond was, maar nou weer ok is…groete en nogmaals dankie!!
By: tarentaal1 on Saterdag 10 November 2007
at 16:27
Ag nee man! daar is dit weer…die tarentaal! 🙂
ek was by blogger ingelog…maar jy weet waar om my te kry! Chessalee! LOL!
By: tarentaal1 on Saterdag 10 November 2007
at 16:28
[…] namiddag op pad huistoe van die werk af. Ek is toe al ‘n ruk besig met die limieriek “Etnie Sê: Suiwering!”, en omtrent tevrede daarmee, maar ek kom nie so ver om die spotprent wat ek in my kop het […]
By: Toeval (2) « My Kop Op ‘n Blok! on Woensdag 14 November 2007
at 8:49
[…] vertelling van Anna wat die inspirasie agter hierdie twee limerieke is. Ek het ook onlangs ‘n ander limeriek geskryf, lyk my limerieke is ‘n ander gogga wat mens kan […]
By: ‘n Ogie op ‘n gypsy « My Kop Op ‘n Blok! on Vrydag 16 November 2007
at 15:33
[…] enigiets wat sy wil in mens se kop in. So het dit dan gebeur dat ek ‘n limeriek “Etnie Sê: Suiwerring!” geskryf het en nog allerhande stoute idees gekry het vir ‘n spotprentjie daarby […]
By: Gimme Hope, Thabo! « My Kop Op ‘n Blok! on Donderdag 22 November 2007
at 11:12