Posted by: mykopop | Maandag 1 Oktober 2007

Donker Tjoklit

Ek eet ‘n blokkie donker tjoklit
Ek eet ‘n donker blokkie tjoklit
Ek eet ‘n tjoklit-blokkie donker
Ek tjoklit-eet ‘n donker blokkie

Donker eet ek ‘n blokkie tjoklit
Donker eet ek ‘n tjoklitblokkie
Donker-ek eet ‘n blokkie tjoklit
Ek donker-eet ‘n blokkie tjoklit
Sonner lat iemand weet.

Sonner lat iemand weet
blokkie-eet ek ‘n hele donker tjoklit.

© 2007 Chris van der Westhuizen



Responses

  1. Leuk gedichtje Chris! Maar ik eet liever melktjoklit…🙂

  2. Pragtig! en so van toepassing op my…

  3. Oulik! Jy maak my nou lus – ek is mal oor donker tjoklit🙂

  4. Ek verkies Nestle se melk tjoklits…dankie…die donkeres is nie te sleg nie…geniet dit!

  5. Baie oulik! Donker tjoklit is darem net die beste.

    Dankie vir die gelukwense daar by my.

  6. Oulike vers. Ek is ook mal oor Bournville.

  7. Oulike gediggie!

  8. Nou dit is mos ‘n onderwerp waarmee ek (en lyk vir my elke ander vrou kan identifiseer) tjoklit! Dankie dat jy my verskoning van ‘n blog lees. Ek sal terugrapporteer oor Sabbatsreis. Dit is nie sover vir my vreeslik neerdrukkend nie, maar ek hou in elk geval van neerdrukkende jassies wat lekker pas. Tot later.


Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s

Kategorieë

%d bloggers like this: