Posted by: mykopop | Sondag 3 November 2019

Die Bokke graveer toe weer!

Ek kon niks onthou van ons vorige wêreldbekerwen nie.   Tot hulle sommer ‘n paar minute voor die tyd begin het om “South Africa” op die Webb Ellis-trofee te graveer!

Onthou?

“Suid-Afrika” gegraveer in rugbygeskiedenis

 

metmondfluitjie


Responses

  1. Bly om te sien jy is nog daar buite … erens!


Lewer kommentaar

Kategorieë