Posted by: mykopop | Saterdag 2 April 2011

Neil Diamond in Suid-Afrika!

.Soos hy vanaand in die FNB stadion te sien sal wees met sy Castrol GTX “Afri-can guitar”, die Cullinan-diamant (Star of Africa) om sy nek en ‘n luiperdvel hooftooisel. Die drie ystervarkpenne is seker al wat oorgebly het nadat hy die Porcupine Pie geëet het. Oor ‘n uur is ons op pad …


Responses

  1. Oulik! Jy dit geverf?

  2. Dankie Boer, ja dis myne. Dis eintlik nog nie heel klaar nie, ek moes dit maar gister hier sit want die datum was hier!


Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s

Kategorieë

%d bloggers like this: