Posted by: mykopop | Saterdag 29 Januarie 2011

Die blond en die blou

Yes, and joy was just a thing that he was raised on,
love was just a way to live and die.
Gold was just a windy Kansas wheat field,
blue was just the Kansas summer sky

uit “Matthew” deur John Denver

Partykeer het ‘n liedjie mos die manier om in mens se kop te gaan gaan vassteek!  Gister was dit my beurt met hierdie versie oor joy, love, gold en blue.   Die foto, van hier,  is eintlik van ‘n winter-lug, maar hier maak ek mos soos ek wil – die die mooiste Kansas-lug wat ek kon kry.

Dit laat my ook weer dink aan die gedig “Dis al” van Jan F.E. Cilliers, waaroor ek lank terug ‘n inskrywing gemaak het.

YouYube Video



Responses

  1. Jy die foto geneem?!!! Dis indrukwekkend!

  2. Nee Boer, ek sou wens! Maar ek was nog nooit in Kansas nie. Sien die skakel op die woord “hier” – dis van die Kansas Office of the Secretary of State. Ek sien egter vandag in ‘n boek oor die Weskus en ander streke daar rond ‘n foto wat naby Koringberg geneem is wat nie ver hoef terug te staan nie. Ek het daardie Secretary of State se werf snuif getrap, ek sou graag die Kansas foto in volle resolusie wou sien.


Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s

Kategorieë

%d bloggers like this: