Posted by: mykopop | Sondag 28 Februarie 2010

Eiland omver

‘n Paar weke gelede toe die Vaalrivier so vol was, kom die nuus, so deur die grapevine: die eiland by die veldskool het omgeval.  Eiland omgeval, het ek gevra, hoe die eiland kan wegspoel, maar omval kan hy nie omval nie!

Laas naweek het ons toe self weer daar gaan uitspan en gesien wat bedoel word.  Die groot boom wat op die eilandjie gestaan het, het omgeval, sy wortels het so ‘n mat onder die grond gevorm dat dit lyk soos ‘n platvorm wat omgeval het.

(Hierdie foto is in hoë resolusie, kliek om die inwoners beter te sien)

Ek het lekker foto’s geneem van die klei wat begin droog word het op ‘n braaiplek net onder die bokant van die rivier se wal.  Ek is mal oor die grys kleur van die klei.  Die lieweheersbesie verleen ‘n tikkie kleur.

Terwyl ek die kamera in die hand gehad het kon ek dit nie weerstaan om die heuningbye te probeer afneem nie.  Ek moes bietjie “crop” hier.


Responses

  1. Stunning fotos!!

  2. Baie mooi! Jy moet elke keer vir ons foto’s plaas as jy daar was!

  3. […] Februarie laasjaar,  nadat die Vaalrivier in vloed was, het ek ‘n stukkie geskryf – “Eiland Omver”. Dit was nadat iemand ons laat weet het “die eiland het omgeval”, wat ek nie so lekker […]

  4. […] gebraai en vir die rivier en die voëls gesit en kyk.   N.a.v. twee van my vorige inskrywings, Eiland Omver en Ek En My Eiland wil ek darem net met ‘n foto of twee wys hoe dit met die eiland […]


Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s

Kategorieë

%d bloggers like this: