- Glo die of nie, maar in my bietjie meer as ‘n halfeeu het ek nog nooit die Vaaldam gesien nie. Toe ek hoor die week hoe vol die dam is en van die sluise wat oop is het ‘n plan in my kop begin broei. Vandag het ons toe skielik besluit – ons ry!
- Ons het eers ‘n draai in Deneysville gaan maak. Marina’s Castle, staan op hierdie plek.
- ,
- Bote by die watersportklub.
Ai dankie vir die kiekie trippie.
Oor die laaste foto gaan ek my egter nie uitlaat nie – Julius kom drink dalk later tee, en hierdie wit vrou steier nie terug nie…
Ek is gek oor hoe vinnig mense besluit hulle kan geld maak uit so ‘n situasie! 10 uit 10.
By: Skoor on Maandag 1 Februarie 2010
at 10:52
Sjoe! Baie mooi foto’s! Dankie dat jy dit vir ons geplaas het. Iemand by my skool (wat net laas week terug van SA is na haar troue in SA) het my hiervan vertel. Ek het net gister foto’s per email gekry van Harties se sluise. Nogal mooi foto’s gedink ek moet hulle op blogger sit. Dit moes ‘n belewenis gewees het!
By: Nikita on Donderdag 4 Februarie 2010
at 22:57
By Frankfort het dinge erg oorstroom. Een verslaggewer kom by `n boer op sy plaas waar net die spilpunt in die lande se kop uitsteek. Vra die verslaggewer: Oom, is dit die spilpunt wat so gelek het?
Ha ha, ek dog dis vrek snaaks.
By: Louwie on Donderdag 18 Februarie 2010
at 20:09