Posted by: mykopop | Woensdag 20 Januarie 2010

Tierkop, Khamkirri

Khamkirri het ‘n plaas genaamd Tierkop, so ‘n 10 km of so weg van die kampplek by die rivier, waar wildritte aangebied word.  Die rit is maar stamperig, dis nie regtig moontlik om baie goeie foto’s te neem nie.  Om darem iets te kan wys, moes ek taamlik sny aan die foto’s.  Ek laat die foto’s maar verder praat.


Responses

  1. twee versreëls: “so wyd soos die heer se genade” + “die blond en die blou”🙂

    • Dankie Mnr. Muller – net die regte woorde!

  2. Sal ek byvoeg – dor en kaal! – maar pragtig!


Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s

Kategorieë

%d bloggers like this: