Posted by: mykopop | Sondag 23 Augustus 2009

Time

Time Musical

Stand before me on the sign of infinity,
all you of the earth.
With the granting of the law of provination
comes the application of change.

I will give you the key.
And with this knowledge, please realise,
comes the responsibility of sharing it.
I will show you the way.

It’s very simple. Throughout the universe
there is order.

In the movement of the planets, in nature
and in the functioning of the human mind.
A mind that is in its natural state of order,
is in harmony with the universe
and such a mind is timeless.

Your life is an expression of your mind.
You are the creator of your own Universe –
For as a human being, you are free to will whatever
state of being you desire through the use of your
thoughts and words.

There is great power there.

It can be a blessing or a curse –
It’s entirely up to you.
For the quality of your life is brought about
by the quality of your thinking –
think about that.

Thoughts produce actions –
look at what you’re thinking.

See the pettiness and the envy and the greed and the
fear and all the other attitudes that cause
you pain and discomfort.

Realize that the one thing you have absolute
control over is your attitude.

See the effect that it has on those around you.
For each life is linked to all life
and your words carry with them chain reactions
like a stone that is thrown into a pond.

If your thinking is in order,
your words will flow directly from the heart
creating ripples of love.

If you truly want to change your world, my friends,
you must change your thinking.

Reason is your greatest tool,
it creates an atmosphere of understanding,
which leads to caring which is love.

Choose your words with care.
Go forth … with love.

Hierdie gedig is in ‘n musical met die naam Time voorgedra deur Sir Laurence Olivier.  Ek kan nie onthou of ek dit al ooit gehoor het nie.   Gistermôre in Derrich se programmetjie Vat Vyf op RSG het hy gesels met Christa Maritz van Durbanville en dit was een van die vyf snitte wat sy gekies het – ons kan dus vir haar dankie sê dat sy dit gedeel het.

Ek onthou Sir Laurence se wonderlike toneelspel in The Jazz Singer.  Gaan luister na sy voordrag by YouTube.

Foto: http://www.angelfire.com/fl3/Defymcbeth/Time7.html

Woorde: http://www.cube.co.za/~tiaan/music_time.html


Responses

  1. Dankie KoP – ek het hierdie woorde nogal erg nodig gehad.

  2. Baie mooi! Maar Kop, dis so nie “jy” nie, dis so vreemd om Engels hier te kry.🙂

  3. Haai Nikita, daar was darem ‘n tyd (lank, lank gelede) toe ek amper net Engelse musiek geluister het!

    • Nie ‘n probleem nie, ek het net jou been getrek.🙂

  4. Kop, op ‘n ander noot: Wat dink jy van hierdie ‘opspraakwekkende’ gedig? KAN dit ‘n gedig genoem word?

    http://www.litnet.co.za/cgi-bin/giga.cgi?cmd=cause_dir_news_item&cause_id=1270&news_id=72798&cat_id=280

  5. Maankind, ja, ek dink dit is ‘n gedig, maar ek dink ek is nie deel van die gehoor vir wie dit geskryf is nie. Dit raak moeilik as dit by gay literatuur kom, want reeds deur te sê dit is vir my vreemd, stel ek my klaar bloot aan beskuldigings van homofobie.

  6. Mag ek sê: “Ek slaan my oë op na die berge!”


Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s

Kategorieë

%d bloggers like this: