Posted by: mykopop | Vrydag 17 April 2009

Susan Boyle Kook!

Ek het vanoggend by die werk toevallig op TV gesien, ek dink op die nuus van die vrou wat so gesing het op Brittain’s Got Talent. Julle moet die kyk, sy’s ongelooflik! Ek het by die huis gepraat daarvan en ons het begin soek op YouTube tot ons dit gekry het.

http://www.youtube.com/watch?v=CR_N9iljeMk


Responses

  1. Sy is wraggies ongelooflik. Die verrassing toe haar mond oopgaan, was groter as destyds met Paul Potts. Ek hoop sy doen baie goed, maar dit klink my haar loopbaan is klaar verseker. Brittanje is mal oor haar.

  2. Hierdie vrou is baie goed, ek hou niks van daardie een aanbieder, Simon something, hy is baie byvooroordeeld en jy kan sommer sy stink houding sien op die youtube-video. Ek kan net nie glo dat sy nooit voorheen ontdek is nie, waar het sy dan heeltyd weggekruip!šŸ˜‰

  3. Dis waar. Paul Potts is ook baie goed. Daai judge is Simon Cowel. Hy is baie uitgesproke maar hy weet waarvan hy praat.

  4. Dit wys maar net weer dat mens iemand nie durf oordeel op grond van hoe hy/sy lyk nie.

  5. Ek glo ek is die enigste mens in die hele VK wat nie Susan Boyle sien sing het nie, sy’s in die amper elke koerante elke dag.

  6. Ek was mal oor die vroulike beoordelaar se reaksie. Dit was opreg.

  7. Roer, ek stem, ek het lanklaas gesien dat iemand so openlik en ruiterlik erken: ek is skuldig, ek het ‘n fout gemaak!


Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s

Kategorieƫ

%d bloggers like this: