Posted by: mykopop | Saterdag 4 April 2009

Camera Obscura

Deur Johan Myburg

Deur dun kabels, dunner draad –
uit die bloute – kry ek seine
van buite, per internet,
per faks, deur telefoonlyne.

terugkrabbelry op gegewens
byhaal van edel ideale
in die stryd om wet en orde;
regverdiging vir spesiale

kwytskelding; berigte
oor wapengeweld deur brutale
boewe. Voor my oë ontvou
beeld op beeld banale

brokke nuus.

Net drie kwatryne uit die eerste gedig in sy bundel Kamermusiek. Ek sal later meer oor dié bundel skryf.


Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s

Kategorieë

%d bloggers like this: