Posted by: mykopop | Sondag 22 Maart 2009

Roes

DSCF5627

Dit gebeur nogal dikwels dat ek ‘n verfkwas buite sit in ‘n blikkie met terpentyn of verdunner, om dit later skoon te maak, wat nooit gebeur nie. Hierdie een het ek bietjie te lank gelos, ek het hom gister tussen die bourommel opgegrawe terwyl ek besig was om op te ruim.


Responses

  1. Dis KUNS, KoP!

  2. Dis baie cool!

  3. Hehe..lyk asof die blik en die kwas gemerge het! Kuns voorwaar.

  4. Ja!!! dis kuns, snaaks hoe mens die mooiste foto’s uit rommel kry. Geroeste kettings maak ook mooi foto’s, want dit vertel vir my ‘n storie!šŸ˜‰

    Baie mooi foto!

  5. Baie mooi Chris! Dit lyk soos die kuns beeldhouwerke van Jan Vab DEr Merwe. Wonderlik. Hy bly selfde straat as my suster, klein huisie, maar woderbaarlike ateljee agter sy huis. Hy versamel geroeste gevonde dingen. Ek het al van sy uitstallings bygewoon, waar hy dit kombineer met rekenaars, of televisies. In elk geval. Hy is welbekend en bekroond al.Sy werk vertel ook stories uit die geskiedenis, maar ook die hede en is ook toekomsgerig, so hy is ‘n baie diep denker. Skoon befok.

  6. Ag nee, ek gaan nou leer om my werk te lees voor ek submit.
    Jan Van Der Merwe.
    Ja.


Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s

Kategorieƫ

%d bloggers like this: