Posted by: mykopop | Donderdag 1 Januarie 2009

Onrusrivier/Vermont

onrus-sonsondergang

 

Daar gaan die laaste son van 2008, gisteraand om 19:59, hier naby Hermanus.

Vir elkeen wil ek die beste toewens vir die jaar 2009. As jy Nuwejaarsvoornemens het, mag jy dit bereik, as jy al te wys is daarvoor, mag dit net goed gaan!


Responses

  1. Voorspoed vir jou ook, Kop en dankie vir die lekker lees en gesels in 2008! Ai, nou’t jy my skoon jaloers, so aan die begin van die nuwe jaar. Pragtige seeplekkie waar jy kuier!

  2. Alles van die beste vir jou ook Chris! Jy maak my ook sommer jaloers – ek verlang al so na die see!

  3. Voorspoed en alles wat mooi is vir 2009!!

  4. Jy laat my sommer terugverlang na ons vakansie by die see!


Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s

Kategorieë

%d bloggers like this: