Posted by: mykopop | Maandag 24 November 2008

Sommer ‘n Brommer

DSCF4738

DSCF4737

Ek hoop julle kan kop en stert uitmaak op die twee fotos!


Responses

  1. Hallo Blogger
    Ek het vir jou briewe geskryf, maar Google mail wil nie oopmaak nie. Ek sal maar later weer probeer hm. Wat ‘n toestand. Hoe ganit met die uile?
    Groete,
    Annie

  2. šŸ™‚ Oulike foto’s!

  3. As ek ‘n brommer slaan, bly daar niks van hom oor nie!! Ek slaan hom nie dood nie, ek vermorsel hom, want daar’s niks wat my meer irriteer as ‘n brommer in my kombuis nie! šŸ˜ˆ

  4. @Annie, laas wat ek gehoor het word daar nog net een uil daar gesien, hulle het nie in die hokkie ingetrek wat die ekspert opgesit het nie. Ek sou ook nie as ek hulle was nie.

    Dankie Boer.

    @Thea: Na die fotosessie het die gedeelte in die boonste foto natuurlik die in die onderste foto gesien – sonder ‘n spieĆ«l!

  5. šŸ˜†

  6. Hahaha Kop! Ek moet met Thea saamstem, ek haaaat brommers en hulle vlieg neefs.

    Gelukkig is die plakkie darem skoon, en sy virgin hou ‘n gelukskoot, anders was ek nou vreeslik aan die gril!

  7. lol, goeie aim daarso.


Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s

Kategorieƫ

%d bloggers like this: