Posted by: mykopop | Sondag 30 Maart 2008

Dana Winner Platinum Wêreldtoer

Vrydagaand 28 Maart 2008, Mosaiek-teater

Dana Wnner het van 5 Maart tot 29 Maart in Suid-Afrika opgetree, twintig konserte, waarvan ons die voorlaaste een gesien het!

kaartjiesprogram-voorblad

3cdset-front

Die 3-CD stel, Dana Winner Platinum Collection bevat 50 snitte en het by die konsert vir R150 verkoop.

gerrie-pretorius

Gerrie Pretorius het as haar gaskunstenaar ‘n voorprogram aangebied – nie ‘n maklike taak nie, sou ek sê!


Responses

  1. Gelukkige julle. Sy’s pragtig…en sing ook nie te sleg nie.😀

  2. Die vrou is ‘n regte dame, pragtig, netjies, sing ongelooflik mooi! Hoop julle het dit geniet. Gerrie sing net so mooi!

  3. Jy’s darem VREK gelukkig!! Ek wens ek kan haar sien!!
    Ek dink sy sing pragtig!

  4. C.
    O ja. Dit was ‘n stunning aand. Ek het elke sekond geniet.
    Is sy nie asemrowend pragtig nie. En Gerrie is so ‘n tonic, ag mens kan net agteroorsit en ontspan en lag. Wat ‘n heerlike en smaakvolle aanbieding.
    Groete
    A.


Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s

Kategorieë

%d bloggers like this: