Posted by: mykopop | Dinsdag 1 Januarie 2008

Veels geluk, Tharina!

tharinaMet jou 21ste verjaardag. Ons is trots op jou. Mag elke droom van jou in 2008 waar word. Ons hoop ook jy kry bietjie meer tyd om vir ons iets te skryf op jou blog.

 

 

 

 

 

 

tharina-by-pilanesberg

En vir die res van julle, ‘n voorspoedige Nuwejaar. Vat hom en neuk hom op: 20/8!


Responses

  1. Baie geluk, Kop! Ek het vir haar ‘n boodskap gelos! Ek hoop dis ‘n mooi dag vir julle! Ons was een keer vir ‘n WEEK na Sun City…en dieselfde tyd Pilanesberg toe…heerlik…!šŸ™‚

  2. Baie geluk! en voorspoedige nuwe jaar vir julle ook.

  3. baie geluk!

    lyk my blogging loop in die familie by julle. ek voeg vir tharina op my feedlistšŸ™‚


Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s

Kategorieƫ

%d bloggers like this: