Posted by: mykopop | Sondag 4 November 2007

Toeval (1)

Ek leer nog die fasiliteite in WordPress ken, en het gister ‘n paar interessante soekterme gesien wat mense deur soekenjins na my blok gelei het. Ek besluit netnou (so 06:35) om weer te gaan gekyk. Ek ‘scroll’ af, en sien:

Yesterday

Search Views
“oorsee” 1
canon pachelbel bespreking 1

… net toe Pachelbel se kanon ophou speel op RSG – nadat Johann Russouw breedvoerig verduidelik het wat ‘n kanon is en vertel het presies wanneer Pachelbel geleef het. Ek het wel van Pachelbel se kanon gepraat in my inskrywing “And To Each Season” op 1 September.

Hoe werk dit?

Hoe gebeur dit dat ‘n ou met die van “Shuttleworth” genoeg dollars werd word om vir homself ‘n vlugkaartjie op die pendeltuig te kan koop?


Responses

  1. myns insiens? toeval. as shuttleworth se van pienaar was, sou jy nie hierdie vraag gevra het nie. as iemand vir “rammstein bespreking” gesoek het, sou jy ook nie hierdie vraag beantwoord nie.

    nah, ek praat sommer logiese snert. dit gebeur met my ook, en ek kan dit nie verklaar nie. weird…

  2. Want hy het dit van homself geglo.

  3. @Chris
    Gefeliciteerd met de nieuwe layout van je blogšŸ˜‰

  4. […] Filed under: Algemeen — mykopop @ 8:28 Twee weke gelede het ek ‘n inskrywing gemaak: Toeval (1). Johan Swarts het een of ander kommentaar gelewer wat ‘n persoonlike besonderheid van my […]


Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s

Kategorieƫ

%d bloggers like this: