Posted by: mykopop | Sondag 28 Oktober 2007

Anna Davel kom groet!


Nadat ek onlangs gesien het Anna het kommentaar gelewer op iemand anders se blog, het ek haar laat weet dat sy ook genoem word in my inskrywing Mathys Roets – Live Vrydag die 13de DVD. Ek het vanaand e-pos van Anna gekry – hier is dit:

Baie dankie, ek het die inskrywing gelees, dit is great en ek glo dat elke verwysing help om die musiek aan mense bekend te stel.
groete,
Anna Davel

Dankie Anna!

Ek hoop om binnekort ‘n CD van haar in die hande te kry. Julle kan haar webwerf besoek by http://www.annadavel.com/home.html


Responses

  1. Jou gelukkige ding!

  2. Ek sien jy verjaar?

    Heppie-heppie!

  3. Dankie julle. Roer het so bietjie die “gun ge-jump”, maar vroegtydige gelukwensings is ook welkom. Baie dankie!

  4. Okay, vandag se ons heppie heppie, en more loop koop jy vir jou Anna se nuutste CD en dan is jy heppie heppie!
    Moenie tyd verspil nie, dis oor en om en altyd die moeite werd!

  5. Ek hou baie van Anna se musiek – sy is ongelooflik talentvol!

    Geluk met die verjaardag! Net die beste vir die jaar wat voorlê!

  6. Ek “jump” maar saam die “gun”. BAIE GELUK!


Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s

Kategorieë

%d bloggers like this: