Posted by: mykopop | Sondag 21 Oktober 2007

Kimi is Kampioen!

…en my bloed is ook ‘n bietjie rooi! Na my groot held Schumi se uittrede was ek nie te optimisties nie, en Kimi Raikonen was voorheen deel van Die Vyand.

Hy het die Schumacher-mantel wat op sy skouers geval het met waardigheid gedra.

Hamilton het toe nie sy groentjie-kampioenskap (eerste een in 58 jaar sou dit glo wees) gekry soos wat die twee Britse kommentators dit graag wou hê nie. Op die ou end was dit juis gebrek aan ervaring wat hom die titel gekos het – hy het net nodig gehad om 4de te kom, maar het die wedren in die eerste draai probeer wen.

Ek laaik dit! Brittanje kry nog slae!

Foto’s: http://www.planetf1.com


Responses

  1. Ag, siestog, nee, ek het gehoop Hamilton kan dit doen. Net soos ek seker vir die Rooinekke sou geskreeu het as hulle nie teen ons gespeel het nie! Ek hou van fairytales wat waar word.

  2. Ek is net so bly vir Kimi. Hy verdien dit!


Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s

Kategorieë

%d bloggers like this: