Posted by: mykopop | Sondag 21 Oktober 2007

Eurokoor gratis konserte


Ek het gisteroggend op Fanie Smit se program Loof Die Here op RSG gehoor van die koor se optredes in Suid-Afrika.

Die ‘Eurochor’ is ‘n internasionale koor van entoesiastiese jong Christene. Die koor bestaan uit ongeveer 300 stemme tussen die ouderdom van 16 en 35, met lede uit België, Frankryk, Duitsland, Nederland en Switzerland, sien http://www.eurochoir.co.za. 130 van die lede van die koor (met orkes) toer in Suid-Afrika.

Hier is die lys van optredes. Aanwysings is ook beskikbaar op die webwerf.

28 October 2007 Pretoria – University Aula 15h00
29 October 2007 Randburg – Mosaiek 19h30
1 November 2007 Nelspruit – Civic Centre 19h00
2 November 2007 Malelane – Schulzendal Mission 10h00
4 November 2007 Kranskop – Kwasizabantu Mission 16h00
6 November 2007 Pietermaritzburg – Hilton College Theatre 19h00
7 November 2007 Durban – Westville Baptist Church 19h00

Toegang by die optredes is gratis. Dit kos hulle natuurlik duur om hier te kom optree, dus is daar ‘n kollekte. Dit klink vir my asof dit iets besonders kan wees. As niks voorval nie, gaan ons die uitvoering bywoon by die Mosaiek-kerk.


Responses

  1. Geniet dit vir my part!! Ek is lief vir koormusiek, veral kinderkore…!


Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s

Kategorieë

%d bloggers like this: