Posted by: mykopop | Donderdag 6 September 2007

Luciano Pavarotti

Ek is nie ‘n ou wat baie lief daarvoor is om op die band wagon te spring nie. Vergun my hierdie keer om ook op die operawa te spring. Daar gaan ‘n groot man verby.

Hier is die CD wat ek van hom het:

Ek dink dis Joan Sutherland saam met hom op die foto.

Die agterkant, drukfout (Rigoteto ) en al. Op hierdie CD is Libiamo my gunsteling.


‘n Kort biografie.


Die beelde op die Afrikaanse TV-nuus vanaand.











Die laaste twee is van sy huis.



Responses

  1. mooi foto’s, waar kry jy dit? op ‘n tv site…?

  2. dankie vir die link…sal bietjie kyk more! goeie inskrywing van jou hier oor hom!

  3. Ek is absoluut mal oor Libiamo!


Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s

Kategorieë

%d bloggers like this: