Posted by: mykopop | Dinsdag 28 Augustus 2007

OOM FANUZ – A FER KANER

Hiermee die z-dingetjie wat ek gister belowe het!

FANUS RAUTENBACH (1928)

A FER KANER
B ve rasie
C ve jaartjie
D fi rensiasie
E ve neens
F fe kleurig
G ver lof
H ver mout
I ver ster
K fer rivier
L fe amper ‘n dosyn
M fi seem
N so voorts!
O ver spel
P fe reer
Q ve haal asem
R fe nis
S vir vuurmaak
T ver geefs
U ve dienswillig!
V ver haal
W ver kuns
X vir seks
Y ve rig
Z vir voëltjie!

Party ernstige gedigte is mooi, maar ek hou baie van sulke ligte goedjies, veral met so ‘n slim uitgang! Ek dink ek is agter die kap van die byl. Wat sê julle?


Responses

  1. Absoluut😉

  2. Dankie Roer, vir die enigste kommentaar (sover). Die vraag is: Alles werk tot by Y ve rig. Maar wat van Z vir voêltjie.

  3. Dis tipies oom Fanus.


Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s

Kategorieë

%d bloggers like this: