Posted by: mykopop | Saterdag 25 Augustus 2007

The Pony Man

Gordon Lightfoot, Kanadese sanger/liedjieskrywer – een van my grootste gunstelinge. Hier is een van sy mooiste liedjies, vir die kind in elkeen van ons. Hier gesing deur Lee Thompson (Lostboy). Maak nie baie die saak dat Gordon nie self sing nie. Die animasie-video is nou nie presies hoe ek dit in my kop gesien het nie, maar oulik. Wys vir jou kinders of kleinkinders!

When it’s midnight on the meadow
And the cats are in the shed
And the river tells a story
At the window by my bed
If you listen very closely
Be as quiet as you can
In the yard you’ll hear him
It is the pony man
We’re always there to greet him
When he tumbles into town
He leads a string of ponies
Some are white and some are brown
And they never seem to kick or bite
They only want to play
And they live on candy apples
Instead of oats and hay

And when we’re all assembled
He gives a soft command
And we climb aboard our ponies
As in a row the stand
Then down the road we gallop
And across the fields we fly
And soon we all go sailing off
Into the midnight sky

And as we gaily rock along
Beside a ripplin’ sea
There’s tom ’n dick ’n sally
And mary joe and me
And the pony man is leading
Cause he’s travelled here before
And he gives a whoop and a holler
At mr. moon’s front door

And as we stop to rest a while
Where the soda river glides
Up to the slip comes a pirate ship
To take us for a ride
And the pony man’s the captain
And the children are the crew
And we go in search of treasure
And laugh the whole night through

And when the hold is filled with gold
And the sails begin to strain
And the deck’s piled high with apple pie
We head for port again
And down the whirling starcase
So swift our ponies fly
And we’re safely in our beds again
When the sunbeams kiss the sky

When it’s midnight on the meadow
And the cats are in the shed
And the river tells a story
At the window by my bed
If you listen very closely
Be as quiet as you can
In the yard you’ll hear him
It is the pony man

Daar is maniere om ‘n YouTube video op you rekenaar af te laai. Soek net in Google vir “download Youtube”. Ek het ‘n paar afgelaai met die “kissyoutube” webwerf se hulp. Hulle sê jy moet dit stoor as ‘n .flv lêer, en dan het hulle sagteware om dit om te skakel na ander formate. Ek is bietjie versigtig vir daardie sagtware, mens weet nooit wanneer is dit spyware of het ‘n virus in nie – hoekom doen hulle dan al die moeite? Ek het eenvoudig die VLC Media Player (http://www.videolan.org) gebruik om dit te speel. Jy hoef nie bang te wees vir VLC nie, dit het ‘n baie goeie reputasie. Nadat jy VLC geïnstalleer het, regsklik net op die .flv lêer en kies “Open With” en soek vir VLC. Vir hierdie spesifieke (Pony Man) video het dit nie goed gewerk nie, ek sien ‘n band met groen flitse in die middel. Vir ‘n hele paar ander het dit goed gewerk. Ek sal nog sien wat anders mens kan doen.


Responses

  1. Dit is SO verskriklik mooi. Ek hou die meeste van die klein dogtertjie met die rooi rokkie, amper op die einde. Die kind in my is nog baie lewendig, daar is nie ‘n animasie fliek wat ek NIE gesien het nie!

  2. Ek is mal oor die enekie.
    En ek lees lekker aan jou stukke hier, vat my net helemal te veel tyd, lol.
    En ek ken vir Cas Vos! die digtende dominee. Stroes dit bly ‘n klein wêreld.

  3. aaaa. gordon lightfoot, baie groot songs gehad, my favourite’s was: “If You Could Read My Mind” (1971), “Sundown” (1974)!

  4. Baie mooi liedjie! Die Kanadese het al ‘n paar goeie liedjieskrywers/sangers opgelewer né!!


Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s

Kategorieë

%d bloggers like this: