Posted by: mykopop | Donderdag 5 Julie 2007

Ha, Ha! Dit sal hulle leer!

Ek soek op Google vir McCarthy-Call-a-Car en probeer gaan na http://www.callacar.co.za

Wat kry ek?

Microsoft OLE DB Provider for ODBC Drivers error ‘80004005’

[Microsoft][ODBC SQL Server Driver][DBNETLIB]SQL Server does not exist or access denied.

D:\WEBSITES\WWW.CALLACAR.CO.ZA\ASP\../includes/asp/common/system.asp, line 82

Dit sal hulle leer om goed wat met Linux gedoen moet word sonder Linux te doen. Ek sal nou nie name van ander “Operating Systems” noem nie, dis mos duidelik…

Hoop nie die karre wat hulle aan my wil verkoop werk ook so nie.


Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s

Kategorieë

%d bloggers like this: