24/08/2011 Chateau Libertas Ek het vanaand my laaste bottel met die ou verpakking oopgemaak, voor die makeover.
14/08/2011 Libby’s Pride Chardonnay 2010 Libby (Elizabeth) kan maar opreg trots wees! Die bottel wyn was goedkoop, net oor R30 as ek reg onthou. ’n Chardonnay kan nie eintlik veel beter smaak nie. Kurk- of sintetiese kurkprop. Ek hoop ek kan sommer ‘n paar bottels kry as ek weer by die winkels uitkom!
