Posted by: mykopop | Woensdag 4 Januarie 2012

Die VVV-Hondebakkies

Ek kon nie by die troeteldierwinkel papbakkies kry wat net reg is vir die 9 klein hondjies nie.  Toe loop ek by ‘n supermark raak:  plastiekglasies en… frisbee’s! Die glasie is met ‘n enkele ‘chipboard’-skroefie aan die bak, uhum frisbee vas, om te verhoed dat die hondjies heel in die bak klim.  Die plastiekpootjies is die hoekies waarmee mens gewoonlik rakke vassit. Dit sukkel maar om elkeen te laat verstaan waar hy moet eet!  Miskien sal dit beter gaan as ek die derde VVV klaarmaak sodat daar net drie hondjies per bak is.


Responses

  1. SLIM PLAN!

  2. LOL! Dis SO oulik!

  3. Skerp man skep.

  4. Jy is baie oulik met jou idee vir voerbakkies vir jou honne. Ek is ook nie gebou om hondjies oor te handig aan hulle nuwe eienaars nie, my hart breek in skerwe. Sterkte!


Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Connecting to %s

Kategorië

Follow

Get every new post delivered to your Inbox.

Join 30 other followers