Vanoggend terwyl ek ontbyt gehad het, was daar twee dinge in die nuus:
- Julius Malema se gewildheid in die stede het glo gedaal.
- Volgens Generaal Bheki Cele het misdaad verskuif van die stede na die platteland.
Het ek reg gehoor, of hoe het ek dit nou?

By: boerinballingskap on Friday 30 September 2011
at 13:52